Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
Nou eerste
[[Lêer:UCT Jammie Plaza.jpg|thumb|right|250px|Die middelpunt van die opperkampus: Die Jameson-saal, die Jammie-trappe en die Jammie-plaza.]]
 
Die '''Universiteit van Kaapstad''' of '''UK''' ([[Engels]]: ''University of Cape Town'' of ''UCT'') is 'n [[universiteit]] geleë in [[Kaapstad]], [[Suid-Afrika]]. Dit is die oudste universiteit in Suid-Afrika en is een van die voorste onderwys- en navorsingsinstellings in [[Afrika]]. Die universiteit het sowat 23&nbsp;500 ingeskrewe studente, waarvan ongeveer 20% buitelanders is.<ref>http://www.uct.ac.za/about/intro/statistics/</ref> Die UK is volgens ''Times Higher Education'' die 107de beste universiteit ter wêreld en is in daardie kategorie die enigste Afrika-universiteit om onder die voorste 200 instellings wêreldwyd te eindig.<ref>http://www.uct.ac.za/dailynews/?id=7532</ref> Die ''Financial Times'' het die UK se MBA-program in 2011 as die 60ste beste ter wêreld aangewys en dit as tweede beste ter wêreld vir opvoedingsgeldwaarde benoem.<ref>[http://www.sagoodnews.co.za/education/uct_mba_rated_best_value_for_money_in_the_world.html ''SA Good News'' - UCT MBA rated best value for money globally. 9 February 2011</ref>
 
== Oprigting ==
15 452

wysigings