Eems: Verskil tussen weergawes

14 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (+ kat)
kNo edit summary
Die rivier ontspring in die Senne naby die kasteel Holte-Stukenbrock in die landsdeel Wesfale, vloei aanvanklik deur die ''Westfälische Bucht'' - parallel met die Teutoburger Woud - in noordwestelike rigting en vanaf die landsgrens met [[Nedersakse]], tussen Rheine en Salzbergen, in noordelike rigting tot by sy uitmonding in die [[Noordsee]].
 
Vanaf die Dollart vorm die Eems-rivier die gedeeltelik omstrede grenslyn tussen Duitsland en die Nederlandse[[Nederland]]se provinsie Groningen. Die Eems mond sowat 27 km rivieraf van Eemden tussen Pilsum en Eemshaven in die Noordsee uit.
 
[[Kategorie:Riviere in Duitsland]]