Verskil tussen weergawes van "Skynprivaatnetwerk"

k
Robot-assisted disambiguation: Bediener - Changed link(s) to kliënt-bediener
k (Robot-assisted disambiguation: Bediener - Changed link(s) to kliënt-bediener)
 
== Meganisme om geldigheid vas te stel ==
'n SPN is 'n kostedoeltreffende en veilige manier waarop twee ondernemings aan hulle gebruikers toegang kan verleen tot die korporatiewe netwerk en afgeleë netwerke aan mekaar verbind kan word oor die [[Internet]]. Veilige SPN'e is meer kostedoeltreffend as private lyne. 'n SPN behels gewoonlik twee dele: die beskermde ''binneste'' netwerk wat al die fisiese en administratiewe sekuriteit verskaf om die versending te beskerm en 'n minder betroubare ''buitenste'' netwerk of segment (gewoonlik oor die [[Internet]]). Oor die algemeen word 'n [[brandmuur (rekenaar)|brandmuur]] tussen die afgeleë gebruiker se werkstasie of [[kliënt (rekenaar)|kliënt]] en die [[rekenaarnetwerk|gasheernetwerk]] of [[kliënt-bediener|bediener]] opgerig. Wanneer die gebruiker aanteken sal sy rekenaar [[geldigheidsvasstelling|geldigheidsdata]] na 'n diensprogram binne in die netwerk stuur. 'n Bekende betroubare persoon kan aangestel word met die nodige sekuriteitsvoorregte om toegang te verkry tot hulpbronne wat nie vir algemene gebruikers beskikbaar is nie (soms ook slegs as hy met 'n betroubare toestel gebruik om toegang te verkry).
 
== Soorte SPN'e ==
5 661

wysigings