Verskil tussen weergawes van "Reitz"

20 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
Robot-assisted disambiguation: Bethlehem - Changed link(s) to Bethlehem, Vrystaat
k (robot Verander: en:Reitz, Free State)
k (Robot-assisted disambiguation: Bethlehem - Changed link(s) to Bethlehem, Vrystaat)
|}
 
'''Reitz''' is tussen [[Bethlehem, Vrystaat|Bethlehem]] en [[Frankfort]] op die roete na die Witwatersrand geleë. Die dorp in die [[Oos-Vrystaat]] is gestig op die plaas Stompkop, hoofsaaklik as ‘n uitspanplek vir transportryers. Die dorp is eers Amsterdam genoem nadat die eerste erwe in 1884 uitgelê is, maar die naam is verander na Reitz na die besoek van President [[F.W. Reitz]] in 1889. Munisipale status het in 1903 gevolg. Toe die [[Rebellie]] van 1914 uitgebreek het, het die meeste van Reitz se boere by die opstand aangesluit. Die dorp is in die hart van die “mieliedriehoek".
 
[[Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat]]
5 661

wysigings