Verskil tussen weergawes van "Antoine Lavoisier"

taaldetail
k (r2.6.4) (robot Bygevoeg: nl:Antoine Lavoisier)
(taaldetail)
[[Lêer:Antoine lavoisier.jpg|thumb|right|Antoine Laurent Lavoisier]]
'''Antoine Laurent Lavoisier''' ([[Parys]], [[26 Augustus]] [[1743]] – aldaar, [[8 Mei]] [[1794]]) was 'n [[Frankryk|FransFranse]] [[chemikus]]. Hy was die eerste watom dedie [[behoudswet]] vir materie geformuleerte hetformuleer. Hy het die element [[suurstof]] ontdek en die [[phlogiston]]teorie ontkragweerlê. Lavoisier word dikwels gesien as die vader van die moderne [[skeikunde]].
 
==Biografie==
GeboreHy en opgegroeiis in Parys gebore as die seun van Jean Antoine Lavoisier en Émilie Punctis het. Lavoisier het van [[1754]] tot [[1761]] 'n studie in [[skeikunde]], [[plantkunde]], [[astronomie]] en [[wiskunde]] aan die Mazarin-universiteit Mazarinin Parys gevolg. Sy ersteeerste publikasie in die chemie het in [[1746]] verskyn. In [[1767]] het hy in Elsas en Lotaringe 'n geologiese studie uitgevoer. In [[1768]] is hy verkies tot lid van die Franse [[Académie des sciences]].
 
[[Lêer:David - Portrait of Monsieur Lavoisier and His Wife.jpg|thumb|Marie Lavoisier en eggenoot, Portret deur [[Jacques-Louis David]] 1788]]
9 744

wysigings