ChristenUnie: Verskil tussen weergawes

154 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
+
(Nuwe blad: 150px|regs|thumb|Logo Die '''ChristenUnie''' (Nederlands: ''ChristenUnie'', CU) is 'n Nederlandse ortodoks-Protestantse p...)
 
(+)
[[Lêer:ChristenUnie.svg|150px|regs|thumb|Logo]]
 
Die '''ChristenUnie''' (Nederlands: ''ChristenUnie'', CU) is 'n [[Nederland]]se [[ortodoksie|ortodoks]]-[[Protestantisme|Protestantse]] politieke party, wat in 2001 gestig is. Die ChristenUnie is gevorm uit twee Protestantse partye, die [[Gereformeerd Politiek Verbond]] (GPV) en die [[Reformatoriese Politieke Federasie]] (RPF).
 
Die politieke leier is [[André Rouvoet]]. Die verkiesings van die nuwe [[Tweede Kamer]] op 9 Junie 2010 is deur die ChristenUnie verloor. Die party het 5 setels behaal.
17 590

wysigings