Verskil tussen weergawes van "Antoine Lavoisier"

Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
==Lavoisier en die politiek==
Deur sy studie van die reg raak Lavoisier betrokke by die politiek. Daardeur kry hy 26 jaar oud werk by 'n ''Ferme Général'', 'n "Algemene Plaas", 'n (staats)bedryvigheidbedrywigheid wat baie winsgewend is maar ook gehaat vanwee die belastings wat gehef word. Lavoisier poog die monetêre stelsel en die belastinstelsel te hervorm. In sy werk vir die Franse (koninklike) outoriteite neem hy deel aan die ontwikkeling van die [[metrieke stelsel]] om die uniformiteit van de mate en gewigte in Frankryk te bevorder.
 
<!--
22 781

wysigings