Verskil tussen weergawes van "Antoine Lavoisier"

10 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
In [[1771]] trou Lavoisier met Marie-Anne Pierrette Paulze, net 13 jaar oud. Sy help hom deur Engelse dokumente te vertaal en illustreer sy werke. Vanaf [[1775]] werk hy vir die ''koninklike buskruitadministrasie'' aan die verfyning van die produksieproses van [[buskruit]].
 
==Lavoisier, die=Die politiek en sy dood==
Deur sy studie van die reg raak Lavoisier betrokke by die politiek. Daardeur kry hy 26 jaar oud werk by 'n ''Ferme Général'', 'n "Algemene Plaas", 'n (staats)bedrywigheid wat baie winsgewend is maar ook gehaat vanwee die belastings wat gehef word. Lavoisier poog die monetêre stelsel en die belastingstelsel te hervorm. In sy werk vir die Franse (koninklike) outoriteite neem hy deel aan die ontwikkeling van die [[metrieke stelsel]] om die uniformiteit van de mate en gewigte in Frankryk te bevorder.
 
22 781

wysigings