Verskil tussen weergawes van "Antoine Lavoisier"

18 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
taaldetail
(taaldetail)
[[Lêer:Antoine lavoisier.jpg|thumb|right|Antoine Laurent Lavoisier]]
[[Lêer:David - Portrait of Monsieur Lavoisier and His Wife.jpg|thumb|Marie Lavoisier en eggenoot, Portret deur [[Jacques-Louis David]] 1788]]
'''Antoine Laurent Lavoisier''' ([[Parys]], [[26 Augustus]] [[1743]] – aldaar, [[8 Mei]] [[1794]]) was 'n [[Frankryk|Franse]] [[chemikus]]. Hy was die eerste om die [[behoudswet]] vir materie te formuleer. Hy het die element [[suurstof]] ontdek en die [[phlogiston]]teorie weerlê. Lavoisier word dikwels gesien as die vader van die moderne [[skeikunde]]: die man wat van skeikunde 'n regte wetenskap gemaak het. Tot sy tyd kon chemie en alchemie nog nie duidelik geskei word nie.
 
==Biografie==
Hy is in Parys gebore as die seun van Jean Antoine Lavoisier en Émilie Punctis. Lavoisier het van [[1754]] tot [[1761]] 'n studie in [[skeikunde]], [[plantkunde]], [[astronomie]] en [[wiskunde]] aan die Mazarin-universiteit in Parys gevolg. Sy eerste publikasie in die chemie het in [[1746]] verskyn. In [[1767]] het hy in Elsas en Lotaringe 'n geologiese studie uitgevoer. In [[1768]] is hy verkies tot lid van die Franse [[Académie des sciences]].
 
Hy is in Parys gebore as die seun van Jean Antoine Lavoisier en Émilie Punctis, en het daar grootgeword. Lavoisier het vanvanaf [[1754]] tot [[1761]] 'n studie in [[skeikunde]], [[plantkunde]], [[astronomie]] en [[wiskunde]] aan die Mazarin-universiteit in Parys gevolg. Sy eerste publikasie in die chemie het in [[1746]] verskyn. In [[1767]] het hy in Elsas en Lotaringe 'n geologiese studie uitgevoer. In [[1768]] is hy verkies tot lid van die Franse [[Académie des sciences]].
[[Lêer:David - Portrait of Monsieur Lavoisier and His Wife.jpg|thumb|Marie Lavoisier en eggenoot, Portret deur [[Jacques-Louis David]] 1788]]
 
In [[1771]] trou Lavoisier met Marie-Anne Pierrette Paulze, net 13 jaar oud. Sy help hom deurom Engelse dokumente te vertaal en illustreer sy werke. Vanaf [[1775]] werk hy vir die ''koninklike buskruitadministrasie'' aan die verfyning van die produksieproses van [[buskruit]].
 
===Die politiek en sy dood===
DeurWeens sy studie van die regregstudies raak Lavoisier betrokke by die politiek betrokke. Daardeur kry hy op 26 jaar oudouderdom werk by 'n ''Ferme Général'', 'nof "Algemene Plaas", 'n (staats)bedrywigheidbedryf wat baie winsgewend is maar ook gehaatgehate, vanwee die belastings wat gehef word. Lavoisier poog om die monetêre stelsel en die belastingstelsel te hervorm. In sy werk vir die Franse (koninklike) outoriteite neem hy deel aan die ontwikkeling van die [[metrieke stelsel]] om die uniformiteit van de mate en gewigte in Frankryk te bevorder.
 
Hy was een die 28 voornaamstevernaamste belastinggaarders van die "Ancien Régime" (ou bedeling) gewees en in 1794 in die tyd van die [[Franse rewolusie|rewolusionêre]] skrikbewind is dit teen hom gebruik om hom te veroordeel tot die guillotine. [[Jean Paul Marat]], 'n fanatieke en invloedryke rewolusionêr (en minder suksesvolle wetenskaplike) was sy vyand en het hom as "vyand van die rewolusie" aangekla, moontlik omdat Lavoisier een van Marat se ontdekkings verwerp het. Net anderhalf jaar na sy dood het die Franse regering teenoor Lavoisier se vrou erken dat díe veroordeling ontereg geweesongeregtig was.
 
9 733

wysigings