Verskil tussen weergawes van "Maxime Verhagen"

24 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
+
(Nuwe blad: 200px|regs|thumb|Maxime Verhagen '''Maxime Jacques Marcel Verhagen''' (gebore 14 September 1956 in Maastricht) is 'n Nederlandse histori...)
 
(+)
Verhagen het aan die [[Universiteit Leiden]] [[geskiedenis]] gestudeer. Van 1984 tot 1989 het hy vir die [[Tweede Kamer]]-groep van die CDA gewerk. Van 1986 tot 1990 het hy 'n lid van die munisipale raad van [[Oegstgeest]] en van 1989 tot 1994 van die [[Europese Parlement]] gewees. Van 1994 tot 2007 en in 2010 het hy 'n lid van die Tweede Kamer gewees, van 2002 tot 2006 en in 2010 ook as [[parlementêre verteenwoordiger]].
 
Van 22 Februarie 2007 tot 14 Oktober 2010 was hy minister van Buitelandse Sake in die [[kabinet]]te [[Balkenende III-kabinet|Balkenende III]] en [[Balkenende IV-kabinet|Balkenende IV]]. Sedert 9 Junie 2010 is hy [[partyleier]] en sedert 14 Oktober 2010 ook minister van Ekonomiese Sake, Landbou en Innovasie asook vise-minister-president in die [[Rutte-kabinet]].
 
Maxime Verhagen woon in [[Voorburg]], is getroud en het drie kinders. Hy is 'n lid van die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
17 590

wysigings