Verskil tussen weergawes van "Alkohol"

216 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+beelde)
 
'''Alkohol''' is 'n [[koolwaterstofderivaat]] ('n organiese [[koolwaterstof]]verbinding wat ook ander elemente as [[koolstof]] (C) en [[waterstof]] (H) bevat) met die kenmerkende -OH-groep (hidroksielgroep) wat aan 'n koolstofatoom gebind is, en wat die algemene formule C<sub>n</sub>H<sub>2n</sub>+1OH het. Die [[IUPAC-naamgewing|IUPAC-name]] van verbindings in hierdie [[homoloë reeks]] word van die ooreenstemmende [[alkaan|alkane]] afgelei; die -aan-agtervoegsel word bloot met -anol vervang. Alkohole met twee of drie OH-groepe word onderskeidelik diole en triole genoem.
 
==Voorbeelde==
 
Die bekendste alkohol is '''''[[etanol]]''''' wat voorkom in wyn, bier ens en dikwels verstaan word onder die naam "alkohol". Andere bekende voorbeelde is [[metanol]], [[propanol]], [[isopropanol]].
 
==Fisiese eienskappe==
22 781

wysigings