Verskil tussen weergawes van "Philippos II van Masedonië"

Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
sp volgens skuif
k (Philippus II van Masedonië geskuif na Philippos II van Makedonië: Volg P.S. Dreyer, Westerse Pol. Tradisie, en C.A. van Rooy, Ant. Gr. Gesk)
(sp volgens skuif)
{{Inligtingskas2
|naam = PhilippusPhilippos II
|kleur = #F0E68C
|titel = ''Koning van MasedoniëMakedonië''
|beeld = Filip II Macedonia.jpg
|beeld_wydte = 180px
|beeld_onderskrif = Kopbeeld van PhilippusPhilippos II
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|3 = [[Argeïese Dinastie]]
|opskrif4 = Voorganger
|4 = [[Amintas IV van MasedoniëMakedonië|Amintas IV]]
|opskrif5 = Opvolger
|5 = [[Alexander die Grote]]
|7 =
|opskrif8 = Gebore
|8 = 382 v.C.; [[Koninkryk van MasedoniëMakedonië|MasedoniëMakedonië]]
|opskrif9 = Oorlede
|9 = Oktober 336 v.C.; [[Koninkryk van MasedoniëMakedonië|MasedoniëMakedonië]]
|opskrif10 = Vroue
|10 = Audata, Phila, Nicesipolis, Philinna, Olympias, Meda, Cleopatra Eurydice
|opskrif11 = Kinders
|11 = Kinane, [[PhilippusPhilippos III van MasedoniëMakedonië|PhilippusPhilippos III]], [[Alexander die Grote]], Cleopatra, Thessalonika, [[Ptolemaios I Soter]]
|opskrif12 = Vader
|12 = [[Amintas III van MasedoniëMakedonië|Amintas III]]
|opskrif13 = Moeder
|13 = [[Euridike II van MasedoniëMakedonië|Euridike II]]
|opskrif14 =
|14 =
|20 =
}}
'''PhilippusPhilippos II''' ([[Grieks]]: Φίλιππος Β; 382–336 v.C.) was van 359 v.C. tot met sy moord in 336 v.C. koning van [[Koninkryk van MasedoniëMakedonië|MasedoniëMakedonië]]. Hy was die pa van [[Alexander die Grote]] en [[PhilippusPhilippos III van MasedoniëMakedonië|PhilippusPhilippos III]].
 
==Vroeë lewe==
PhilippusPhilippos is in Pella, MasedoniëMakedonië, gebore as die jongste seun van koning [[Amintas III van MasedoniëMakedonië|Amintas III]] en [[Euridike II van MasedoniëMakedonië|Euridike II]]. In sy jeug (omstreeks 368&ndash;365 v.C.) is hy gevange gehou in [[Thebe]], [[Griekeland]], wat toe die belangrikste Griekse stad was. In dié tyd het hy ’n militére en diplomatieke opvoeding ontvang en ’n leerling-minnaar van Pelopidas geword.<ref>[http://penelope.uchicago.edu/Thayer/E/Roman/Texts/Dio_Chrysostom/Discourses/49*.html#5 ''Dio Chrysostom'' Or.&nbsp;49.5]</ref><ref>Murray, Stephen O. ''Homosexualities'', University of Chicago Press, [http://books.google.com/books?id=GfH6Nc8HHFwC&pg=PA42&dq=Dio+Chrysostom+49.5+Pelopidas+Philip+eromenos&sig=qXX4eIC8XaRtS4zNW3dkI5Oma_4 page 42]</ref>
 
==Bewind==
In 364 v.C. het PhilippusPhilippos na MasedoniëMakedonië teruggekeer. Ná die dood van sy ouer broers, [[Alexander II van MasedoniëMakedonië|Alexander II]] en [[Perdikkas III van MasedoniëMakedonië|Perdikkas III]], het hy in 359 v.C. koning geword. Hy was aanvanklik die regent van [[Amintas IV van MasedoniëMakedonië|Amintas IV]], die seun van Perdikkas III, maar hy het die troon in dieselfde jaar vir homself toegeëien.
 
Daarna het hy al die aanspraakmakers op die troon uitgeskakel, weer ’n sterk sentrale bestuur daargestel en ’n einde aan die ekonomiese agteruitgang gemaak.
Nadat hy van die bedreiging van [[Paionië]] en [[Thrakië]] ontslae geraak het deur aan hulle heffings te betaal, het hy daarop gekonsentreer om sy binnelandse posisie en sy weermag te versterk. Hy het die Illiriëes verslaan en sy mag na die binneland uitgebrei tot so ver as die [[Ohrid-meer]].<ref>Lewis, D.M. ''The Cambridge Ancient History Volume 6: The Fourth Century BC'', ISBN 0521233488, 1994, bl. 374</ref>
 
Nadat hy ’n Griekse geallieerde mag verslaan het, het PhilippusPhilippos die Griekse stede ingeneem en sy mag verder versterk. MasedoniëMakedonië het suksesvoller en magtiger geword as ooit tevore. PhilippusPhilippos het paaie laat bou, die handel bevorder en ’n klomp myne ontdek. So kon hy meer munte laat slaan en sy rykdom vergroot. Hy het ook misdaad bekamp en ’n goeie regstelsel ingestel.
 
In 337 v.C. het hy sy generaals Asië laat binneval, maar hulle is verslaan. Terwyl PhilippusPhilippos ’n nuwe aanslag beplan het, is hy egter vermoor, óf deur ’n jaloerse minnaar óf om politieke redes.
 
== Verwysings ==
9 403

wysigings