Verskil tussen weergawes van "Vlag van Meksiko"

55 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.6.4) (robot Bygevoeg: am:የሜክሲኮ ሰንደቅ ዓላማ)
{{Inligtingskas Vlag
| Naam = MeksikoMexiko
| Artikel =
| Beeld = Flag of Mexico.svg
| Verhouding = 4:7
| Goedgekeur_op = [[16 September]] [[1968]]
| Ontwerp = Drie vertikale bane in groen, wit en rooi met die MeksikaanseMexikaanse wapenskild in die middel van die wit baan.
| Ontwerper = Francisco Eppens Helguera
| Beeld2 = Naval Jack of Mexico.svg
}}
 
Die '''nasionale vlag van [[MeksikoMexiko]]''' is op [[16 September]] [[1968]] amptelik in gebruik geneem. Die vlag is drie ewe breë vertikale bane in groen, wit en rooi met die wapenskild van MeksikoMexiko in die middel van die wit baan.
 
Hoewel die betekenis van die kleure na verloop van tyd verskeie kere verander het, het die kleure sedert die [[MeksikaanseMexikaanse Onafhanklikheidsoorlog]] (1810-1821) in gebruik gebly. Die huidige vlag is in 1968 aangeneem aangesien die MeksikaanseMexikaanse wapen toe die laaste keer gewysig is. Die huidige wet op die nasionale simbole, die ''Ley sobre el Escudo, la Bandera y el Himno Nacionales'' is sedert 1984 van krag.<ref name="CU-2005">{{es}} Kongres van die Unie (2005): ''[http://info4.juridicas.unam.mx/ijure/tcfed/239.htm?s= Ley sobre Escudo, la Bandera y el Himno Nacionales]''.</ref>
 
== Simboliek ==
=== Wapen ===
Die afbeelding van die wapen is gebaseer op 'n eeue-oue [[Asteke|Asteekse]] legende. Hierdie legende lui dat die god Huitzilopochtli die Asteke opdrag gegee het om hul mitiese blyplek Aztlan te verlaat en na 'n plek gaan waar hulle 'n meer sou vind waarin 'n eiland van klippe sou wees. Op die eiland sou 'n [[turksvy]]boom staan met 'n arend daarop wat besig is om 'n slang te eet. Die Asteke sou verskeie jare rondtrek op soek na die eiland, totdat hulle in 1325 die plek uiteindelik ontdek het. Hulle het hulle nuwe hoofstad, Tenochtitlan, hier gestig. Vandag is [[MeksikostadMexikostad]] op hierdie plek.
 
Hoewel die wapens volgens heraldiese reëls nie werklik 'n wapen is nie, beskou die meksikaanse regering dit as sodanig.<ref name="CU-2005"/>
 
=== Kleure ===
Die kleure van die vlag is afgelei van die vlag van die [[Leër van die Drie Waarborge]] wat tussen 1821 en 1823 bestaan het. Hierdie leër het drie belangrike uitgangspunte ('waarborge') gehad: die onafhanklikheid van MeksikoMexiko, die [[Rooms-Katolieke kerk|Rooms-Katolisisme]] en die gelykheid vir en eenheid tussen al die bevolkingsgroepe in die land. Hierdie waarborge is uitgebeeld deur onderskeidelik groen, wit en rooi.<ref name="Znamierowski">{{en}} Alfred Znamierowski (2002): ''The World Book of Flags'', Hermes House, Londen, p. 200.</ref>
 
Die betekenis van die kleure het egter verander dansy die [[Hervormingsoorlog|sekularisering van MeksikoMexiko]] in die 1850's en wat gelei is deur president [[Benito Juárez]]. In die nuwe simboliek het groen hoop voorgestel, wit het eenheid, suiwerheid en eerlikheid voorgestel en rooi het die bloed van die nasionale helde voorgestel.<ref name="FOTW-Mexico">{{en}} Flags of the World (2006): [http://www.fotw.net/flags/mx.html Mexico], geraadpleegd op 15 augustus 2007.</ref>
 
Aangesien die Meksikaanse wet egter geen amptelike simboliek aan die kleure toegeken het nie, kan daar ook ander betekenisse wees. 'n Alternatiewe verklaring koppel byvoorbeeld die groen aan die Meksikaanse grondgebied (die berge, riviere, vlaktes en natuurlike hulpbronne), die wit aan die volk en die rooi aan die stryd om die handhawing van die nasionale onafhanklikheid en vryheid.<ref name="FOTW-Mexico" /> Daar bestaan ook die volgende beskrywing: groen stel hoop voor, wit stel suiwerheid voor en rooi stel geloof voor.<ref name="Znamierowski"/>
=== Vergelyking met die ontwerp van die Italiaanse vlag ===
[[Lêer:Mexico Italy flag differences.gif|thumb|right|250px|Vergelyking tussen die Meksikaanse en Italiaanse vlae]]
Dit gebeur dikwels dat mense deurmekaar raak met die Meksikaanse en [[Vlag van Italië|Italiaanse]] vlae. Dikwels word die Meksikaanse Wapen in die middel van die Italiaanse vlag geplaas word wanneer die vlag van MeksikoMexiko gemaak word. Die rede hiervoor is dat mense dink dat die enigste verskil in die twee vlae die wapen in die wit baan is.
 
Albei vlae gebruik dieselfde kleure (groen, rooi en wit), maar die Meksikaanse vlag gebruik 'n donkerder groen en 'n donkerder rooi. Daarnaas is die hoogte-breedteverhouding van die vlae ook verskillend, waardeur albei uniek daar uitsien. Die hoogte-breedteverhouding van die Italiaanse vlag is 2:3.
 
== Ander vlae ==
Die huidige vlag van MeksikoMexiko is die sogenaamde Vierde Nasionale vlag, maar dit beteken nie dat dit slegs die vierde vlag in die Meksikaanse geskiedenis is nie: daar is agtereenvolgens sewe vlagontwerpe gebruik tot 1968 toe die huidige vlag aanvaar is. Vyf van die vlae is amptelik gesien as (variante van) die Tweede Nasionale vlag, terwyl die ander twee in gebruik was tydens die twee keiserlike periodes in die Meksikaanse geskiedenis.
 
<center><gallery align="center" widths="130">
 
=== Kolonisasie en Onafhanklikheidsoorlog ===
Voordat die Meksikaanse Vryheidsoorlog in 1810 uitgebreek het, was MeksikoMexiko die sentrum van die onderkoninkryk<!-- Engels is viceroy --> van [[Nieu-Spanje]]. Nieu-Spanje het 'n wit vlag met 'n rooi [[Boergondiese kruis]] gebruik.
 
[[Lêer:Guadalupano.jpg|150px|thumb|left|Vaandel van Miguel Hidalgo]]
 
=== Eerste Meksikaanse Keiserryk ===
Die kleure van die huidige vlag is vir die eerste keer voorgestel op 24 Februarie 1821 deur die onafhanklikheidstryder [[Agustín de Iturbide]] wat 'n jaar later die keiser van MeksikoMexiko sou word. Die kleure het, soos hierbo genoem, die "drie waarborge" vir die toekoms van die land voorgestel, nl.: geloof, onafhanklikheid en eenheid. 'n Voorlopige regering het in dieselfde jaar beslis oor die gebruik van 'n afbeelding van 'n adelaar op 'n kaktus (later die landswapen van MeksikoMexiko) in die middel van die vlag. Hier is die hoogte-breedteverhouding van die vlag ook vasgestel op 4:7.
 
In November 1821 is die groen-wit-rooi-driekleur met die wapen in die middel vir die eerste keer deur Iturbide aanvaar. In die instansie wou hulle 'n horisontale driekleur gehad het, maar om meer ruimte aal die keiserlike adelaar te verleen is besluit op 'n vertikale vlag.<ref name="FOTW-Mexico"/> Die regering het besluit dat:
 
{{caanhaling|die nasionale vlag en vlae van die leër driekleurig sou wees met die vertikale kleure in groen, wit en encarnado (vleeskleurige rooi), met die gekroonde adelaar in die middel van die wit baan|4=Dekreet ter aanname van die Keiserlike vlag |5=<ref>Keiserlike regering van MeksikoMexiko (7 januari 1822): Dekreet ter aanname van die Keiserlike Vlag.</ref>}}
 
Die vlag is vir die eerste keer op 21 Julie 1822 gehys met die amptelike stigting van die Eerste Meksikaanse Keiserryk.
Die vlag en dan veral die embleem (posisie en vorm van die adelaar, die versierings ens.) sou oor tyd verskeie kere aangepas word deur opeenvolgende politieke strominge. Die eerste aanpassing het reeds in 1823 plaasgevind toe die kroon op die kop van die adelaar verwyder is omdat die monargie afgeskaf is nadat keiser Iturbide omvergewerp is. Daar is toe ook enkele ander klein aanpassings gedoen maar die hoogte-breedteverhouding het dieselfde gebly. Hierdie vlag sou tot 30 Desember 1880 in gebruik bly met die periode van die Tweede Meksikaanse Keiserryk (1863-1867) daartussen. Ten tyde van die tweede monargistiese periode het die republikeinse opstandelinge dikwels onder die vlag van 1823 geveg wat na hul oorwinning weer heringestel is.
 
Die gebied waar die vlag gehys is, is intussen redelik ingeperk aangesien die suide van die Eerste Meksikaanse Keiserryk hom in 1823 onafhanklik verklaar het as die [[Verenigde State van Sentraal-Amerika]] met sy eie vlag. Later sou MeksikoMexiko ook in die noorde gebiede moes afstaan, in hierdie geval aan die [[Verenigde State]]. Verder het die [[Republiek van Yucatán]] (ook met 'n [[Vlag van die Republiek van Yucatán|eie vlag]]) asook die [[Republiek van die Rio Grande]] (ook met hul [[Vlag van die Republiek van die Rio Grande|eie vlag]]) hul tydelik van MeksikoMexiko afgeskei.
 
=== Tweede Meksikaanse Keiserryk ===
In 1863 is die Tweede MeksikaanseMexikaanse Keiserryk gestig. Hierdie monargie, met die keiser [[MaksimiliaanMaximilian van MeksikoMexiko|MaksimiliaanMaximilian I]] aan die hoof, het vanaf 10 April 1864 'n nuwe nasionale vlag gebruik. Dit het die kleure groen, wit en rooi as basis gehad met die nuwe keiserlike wapen in die middel van die wit baan (dit was slegs die keiserlike adelaar in die oorlogsvlag). Die ontwerp van die wapen het gelyk soos die Franse keiserlike wapen, maar met 'n paar MeksikaanseMexikaanse tinte. Verder is die hoogte-breedteverhouding aangepas van 4:7 na 1:2 en daar is 'n goue gekroonde adelaar in elke hoek geplaas. In 1867 is Maksimiliaan afgesit en tereggestel en is die republiek herstel.
 
=== Die vlag van 1881 ===
 
=== Die vlag van 1917 ===
Tydens die presidentskap van [[Vanustiano Carranza]], oorwinnaar van die [[MeksikaanseMexikaanse Revolusie]] en president tussen 1914 en 1920, is weer 'n nuwe vlag aanvaar deur 'n wysiging van die wapenontwerp. Hierdie vlag is in gebruik tussen 15 September 1917 en 4 Februarie 1934. Die kop van die adelaar het in hierdie vlag vir die eerste maal in die rigting van die vlagpaal gekyk, soos volgens die reëls van die heraldiek. Die aanskouer van die vlag het ook vir die eerste keer die sykant van die voël aanskou, in plaas van die voorkant.<ref name="FOTW-Mexico1917">{{en}} Flags of the World (2004): [http://www.crwflags.com/fotw/flags/mx_1917.html Mexico - 1823-National flag "official" variant used in 1917-1934], URL besoek op 18 Augustus 2007.</ref> Die adelaar het in hierdie vlag baie soos dié in die huidige vlag begin lyk. Die presiese ontwerp van die voël is ook nie presies vasgelê nie, waardeur daar verskillende weergawes van die vlag te sien was.
 
=== Die vlag van 1934 ===
Die MeksikaanseMexikaanse vlag van 1934 was die laaste wat formeel gegeld het as die vlag van 1823. Ook by hierdie vlag het die wapen in die wit baan ('n ontwerp van [[Jorge Enciso]]) al baie herinner aan die huidige wapen. Die vlag was in gebruik sedert 5 Februarie 1934 en sou tot met die aanvaarding van die huidige vlag in 1968 die amptelike vlag van MeksikoMexiko wees met 'n hoogte-breedteverhouding van 2:3.<ref name="FOTW-Mexico1934">{{en}} Flags of the World (2004): [http://www.crwflags.com/fotw/flags/mx_1934.html Mexico - 1823-National flag "official" variant used in 1934-1968], URL besoek op 19 Augustus 2007.</ref>
 
=== Aanvaarding van die huidige vlag ===
Die laaste aanpassing het op 16 September 1968 gebeur (158 jaar na die onafhanklikheidsverklaring) na 'n ontwerp van [[Francisco Eppens Helguera]], met die goedkeuring van die toenmalige president [[Gustavo Díaz Ordaz]]. Met die nuwe vlag is die spesifieke details van die embleem vir die eerste keer amptelik vasgelê. Daardeur, en deur die terugstelling van die hoogte-breedteverhouding na 4:7, is die sogenaamde Vierde Nasionale Vlag aanvaar. Die belangrikste verandering vas 'n meer aggressiewe houding van ide adelaar. 'n Moontlike rede hiervoor is dat MeksikostadMexikostad die [[Olimpiese Somerspele 1968]] sou aanbied in Oktober van daardie jaar.
 
Tegelykertyd is besluit dat skepe van die MeksikaanseMexikaanse handelsvloot nie meer, soos vroeër toegestaan is, 'n vlag sonder die wapen mog gebruik nie. Die rede hiervoor was die voorkoming van verwarring met die Italiaanse vlag.
 
In 1995 is die wetgewing vir die vlag vir die laaste keer verander. Die belangrikste wat toe vasgelê is, is dat die adelaar op die agterkant van die vlag omgekeer is sodat dit ook na die vlagpaal kyk.<ref>{{en}} Flags of the World (2005): [http://www.crwflags.com/fotw/flags/mx_rev.html Mexico - Reverse side of the flag], URL besoek op 19 Augustus 2007.</ref>
 
== Protokol ==
[[Lêer:Civil Salute Mexican Flag.jpg|thumb|Die burgerlike saluut soos gegee deur die voormalige MeksikaanseMexikaanse President Vicente Fox]]
Wanneer die vlag voor 'n skare geparadeer word moet diegene in militêre uniforms 'n saluut gee volgens militêre regulasies. Burgerlikes wat teenwoordig is moet die volgende saluut vir die nasionale vlag gee: wanneer hulle op aandag staan lig hulle hul regterarms en plaas hulle hul regterhande op hul borskas, op die hart. Die hand is plat in die palm wys na die grond. Die saluut staan bekend as ''El saludo civil a la Bandera Nacional'' ("Die Burgerlike Saluut vir die Nasionale Vlag"). Wanneer die president as die hoof van die MeksikaanseMexikaanse Weermag optree, salueer hy die vlag met 'n militêre saluut. Wanneer die [[Nasionale Lied van MeksikoMexiko]] op televisie gespeel word om die daaglikse uisending te begin of af te sluit, word die nasionale vlag vertoon.<ref>{{es}} [http://info4.juridicas.unam.mx/ijure/fed/227/42.htm?s= Article 41 of the Law of the National Arms, Flag and Anthem]{{Dead link|date=March 2010}}</ref> Gedurende sekere tye van die jaar word die vlag deur burgerlikes en staatsamptenare gehys. Sulke dae val gewoonlik saam met nasionale vakansiedae en dae van nasionale belang. Wanneer 'n belangrike MeksikaanMexikaan oorlede is sal die vlag halfstok gehang word ter ere van die oorledene. Hierdie datums word gelys in Artikel 18 van die Wet op die Nasionale Vlag, Wapen en Lied. Die nasionale ''Día de la Bandera'' ("Vlagdag") is 24 Februarie. Op hierdie dag in 1821 het al die faksies wat in die MeksikaanseMexikaanse Onafhanklikheidsoorlog geveg het, saam gestaan om die Leër van die Drie Waarborge te vorm in antwoord op die ''Plan de Iguala'' (Plan van Iguala), wat deur [[Vicente Guerrero]] en Agustín de Iturbide onderteken is om die onafhanklikheid van MeksikoMexiko te bekragtig. Generaal Vicente Guerrero was die eerste militêre offisier wat trou aan die nasionale vlag gesweer het.<ref name="Escalera 1964">Juán López de Escalera ''Diccionario Biográfico y de Historia de México'', Editorial del Magisterio, México, 1964.</ref> 'n Ander vlagtradisie is dat die President die vlag oorhandig aan die vlagdraer voor elke [[Olimpiese Spele]] waarvin MeksikoMexiko deelneem.<ref>{{en}} [http://www.canoe.ca/2000GamesGalleryPre/diving1.html 2000 ceremony in Mexico to hand the national flag over from President Zedillo to flag-bearer [[Fernando Platas]] for the Sydney Olympics]</ref>
 
=== Burgerlike seremonies ===
[[Lêer:MexicanSculptureRememberingTheSignForTenochtitlanFoundation.JPG|thumb|MeksikaanseMexikaanse beeld]]
[[Lêer:SLPFlagChurubuscoDF.JPG|thumb|Churubusco vlag]]
Sedert 1937 word vlagdag jaarliks op 24 Februarie gevier. Dit is deur President generaal [[Lázaro Cárdenas]] begin voor die monument wat opgerig is ter ere van generaal Vicente Guerrero en Agustín de Iturbide.
|
{|
| style="vertical-align:top; width:350px;"| Die '''[[MeksikoMexiko|Juramento a la Bandera]]'''{{-}}
|-
| style="vertical-align:top; width:350px;"|<center>¡Bandera de México!{{-}}Legado de nuestros héroes,{{-}}símbolo de la unidad{{-}}de nuestros padres y nuestros hermanos.{{-}}Te prometemos ser siempre fieles{{-}}a los principios de libertad y de justicia{{-}}que hacen de nuestra patria la nación independiente, humana y generosa{{-}}a la que entregamos nuestra existencia.
| style="vertical-align:top; width:350px;"| Vertaling: '''[[Meksiko|Die Eed aan die Vlag]]'''{{-}}
|-
| style="vertical-align:top; width:350px;"|<center>Vlag van MeksikoMexiko!{{-}}Nalatenskap van ons helde,{{-}}simbool van die eenheid{{-}}van ons ouers en ons broers.{{-}}Ons belowe om altyd getrou te wees{{-}}aan die beginsels van vryheid en regverdigheid{{-}}wat ons tuisland{{-}}die onafhanklike nasie maak, menslik en grootmoedig{{-}}aan die waaraan ons bestaan verskuldig is.
|}
|}
|
{|
| style="vertical-align:top; width:350px;"| Die '''[[MeksikoMexiko|Toque de Bandera]]'''{{-}}
|-
| style="vertical-align:top; width:350px;"|<center>Se levanta en el mástil mi bandera{{-}}como un sol entre céfiros y trinos{{-}}muy adentro en el templo de mi veneración,{{-}}oigo y siento contento latir mi corazón{{-}}Es mi bandera, la enseña nacional,{{-}}son estas notas su cántico marcial.{{-}}Desde niños sabremos venerarla{{-}}Y también por su amor, ¡vivir!{{-}}Almo y sacro pendón que en nuestro anhelo
|
{|
| style="vertical-align:top; width:350px;"| Vertaling: '''[[MeksikoMexiko|Die Saluut aan die Vlag]]'''{{-}}
|-
| style="vertical-align:top; width:350px;"|<center>My vlag rys in die mas{{-}}soos 'n son tussen winde en liedere{{-}}diep binne die tempel van my aanbidding,{{-}}Ek hoor en voel hoe my hart gelukkig klop{{-}}Dit is my vlag, my nasionale vaandel,{{-}}hierdie note is hul oorlogslied.{{-}}Vanaf kindsbeen sal ons haar vereer{{-}}en lewenslank liefhê!{{-}}Eerbare en heilige vaandel van ons verlange{{-}}soos 'n ligstraal die lug in skyn{{-}}oorstroom deur sy driekleurige doek{{-}}ons ewige wese van ywer en patriotiese entoesiasme.{{-}}Dit is my vlag, my nasionale vaandel,{{-}}hierdie note is hul oorlogslied.{{-}}Vanaf kindsbeen sal ons haar vereer{{-}}en lewenslank liefhê!
=== Variante ===
{{Inligtingskas Vlag
| Naam = MeksikoMexiko (ander)
| Beeld = Mexican Presidential Standard.svg
| Beeldgrootte = 210px
| Verhouding = 4:7
| Goedgekeur_op = ''De Facto''
| Ontwerp = Drie vertikale bane in groen, wit en rooi met 'n goue MeksikaanseMexikaanse wapenskild in die middel van die wit baan met die woorde ''Estados, Unidos, Mexicanos'' daarbo.
| Beeld2 = Mexican States Standard.svg
| Beeldgrootte2 = 210px
| Verhouding2 = 4:7
| Ontwerp2 = Drie vertikale bane in groen, wit en rooi met 'n goue MeksikaanseMexikaanse wapenskild in die middel van die wit baan.
| Beeld3 = Mexican flag corbata.png
| Beeldgrootte3 = 50px
}}
 
[[Lêer:Banderas Mexicanas.JPG|thumb|left|Vlae word vertoon van die MeksikaanseMexikaanse Geskiedenismuseum in [[Monterrey]], [[Nuevo León]]]]
Daar is twee variante van die nasionale vlag wat deur die wet toegelaat word. Die verskil tussen die nasionale vlag en die variante is die ontwerp van die wapenskilde. In die eerste variant wat deur die MeksikaanseMexikaanse president en sekretarisse van federale liggame gebruik word, is die hele wapenskild in goud, met die uitsondering van drie driekleurige lint wat groen, wit en rooi is en die steen, meer en naels van die adelaar se poot in silwer. In die tweede variant is alles, insluitend die lint, steen, meer en naels in goud. Die tweede variant word oorwegend deur Staatsregerings en federale liggame gebruik waar die federale liggame nie die eerste variant kan gebruik nie.<ref>{{en}} Flags of the World page [http://www.fotw.net/flags/mx).html "Mexico - Coat of arms"]</ref>
 
=== Wetlike artikels ===
* In Artikel 3 van die Wet op die Nasionale Vlag, Wapen en Lied (''Ley sobre el Escudo, la Bandera y el Himno Nacionales'') beskryf ook dat die nasionale vlag versier kan word met 'n spesiale das genaamd 'n ''corbata'' (halsdoek). Die ''corbata'' bestaan uit 'n strik, twee linte van verskillende lengte en beide linte het 'n goue tossel aan die punt. Die ''corbata'' word bo op die vlag geplaas op die punt waar die draaistel is, en die kleure van die ''corbata'' moet dieselfde wees as die kleure van die nasionale vlag. Organisasies en politieke partye kan hul eie ''corbatas'' aanvaar, soos die MeksikaanseMexikaanse Nasionale Aksieparty (PAN), wat 'n wit ''corbata'' met blou tossels gebruik.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.voltairenet.org/IMG/jpg/es-mena175.jpg |title=Photo of the PAN flag with the corbata |date= |accessdate=2010-03-19}}</ref>
 
* In Artikel 3 van die Vlagwet word geen amptelike simboliek vir die kleure weergegee nie wat tot gevolg het dat dit enigiets kan aanneem. Ander groepe het die nasionale kleure gebruik as deel van hul logo's of simbole. Die Institusionele Revolusionêre Party (PRI) ('n politieke party) het die nasionale kleure as deel van hul kleure aanvaar. 'n Ander politieke party, die Party van die Demokratiese Revolusie (PRD) het ook die nasionale kleure as deel van hul logo gebruik maar het dit in die 1990's verander na kontroversie oor onpartydigheid. Die PRI het egter die kleure behou.<ref>{{en}} [http://www.csmonitor.com/cgi-bin/durableRedirect.pl?/durable/1998/04/09/f-p9s1.htm article] on the PRI logo controversy</ref> Versieke state van MeksikoMexiko, soos Querétaro en Hidalgo het hulle elemente in die nasionale vlag geïnkorporeer of selfs die volle nasionale vlag opgeneem in hul wapenskilde.
 
=== Regulasies vir gebruik ===
Die beeld van die vlag word deur die wet beskerm. 'n Spesiale permit is nodig om die beeld af te beeld. In Februarie 2010 het MTV MeksikoMexiko 'n episode van die tekenprent [[South Park]] gekanselleer omdat daar blykbaar nie 'n permit was om die beeld te gebruik nie.
 
In 2008, is die MeksikaanseMexikaanse popsanger [[Paulina Rubio]] beboet nadat sy kaal geposeer het vir 'n Spaanse tydskrif met 'n MeksikaanseMexikaanse vlag oor haar gedrapeer.<ref>{{en}} {{cite news |last = Miglierini |first = Julian |title = MTV under fire as it pulls South Park episode in Mexico |newspaper = BBC News |publisher = BBC |date = 10 Februarie 2010 |url = http://news.bbc.co.uk/2/hi/americas/8507514.stm |accessdate = 10 Februarie 2010}}</ref>
 
== Eksterne skakels ==
* {{en}} [http://www.fotw.net/flags/mx.html MeksikoMexiko] by ''Flags of the World''.
 
== Verwysings ==
{{verwysings}}
 
{{CommonsKategorie|Flags of Mexico|Vlae van MeksikoMexiko}}
{{NAmerikavlae}}
{{en-vertaal|Flag of Mexico}}
{{nl-vertaal|Vlag van Mexico (land)}}
 
[[Kategorie:MeksikoMexiko]]
[[Kategorie:Nasionale vlae|MeksikoMexiko]]
 
{{Voorbladster}}
5

wysigings