Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

21 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Nasionale Federasies ==
[[Image:Christoph Sauser Sea Otter Short Track.JPG|thumb|left|200px|Christoph Sauser, wêreldkampioen. ]]
Elke land se Nasionale Fietsry Federasie mag affilieer by die UCI. Dit gee aan die nasionale federasies die reg om hulle fietsryers in te skryf vir die verskeie formate se Wêreldkampioenskap byeenkomste. Tans is 170 nasionale federasies by UCI geaffilieer.
 
== Die UCI “Reënboog Kleure” ==
[[Image:Christoph Sauser Sea Otter Short Track.JPG|thumb|left|200px|Christoph Sauser, wêreldkampioen in sy Reënboog trui. ]]
Die UCI vereer hul wêreldkampioene met die welbekende Reënboog trui. Dit is ‘n wit trui met 5 ringe gekleur in blou, rooi, swart, geel en groen om die bors. Die kleure verskyn ook op die UCI vlag.
 
105 887

wysigings