Verskil tussen weergawes van "George"

3 grepe verwyder ,  15 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
'''George''' is 'n stad in die provinsie [[Wes-Kaap]], [[Republiek van Suid-Afrika]], aan die suidelike rand van die [[Outeniekwaberge]], met meer as 50 000 inwoners. Dit lê naby die kus sowat 300 km oos van [[Kaapstad]] aan die bekende [[Tuinroete]]. Saam met [[Mosselbaai]] vorm dit die ekonomiese hart van die tuinroete. Dit het 'n lughawe wat dit regstreeks verbind met die groot stede soos Kaapstad en Johannesburg. In die omgewing lê toeristiese trekpleisters soos die volstruisstadvolstruisdorp Oudtshoorn en Knysna met sy lagune.
 
George staanis bekend vir sy uitstekende gholfbane en die historiese Montagu-Pas oor die [[Outeniekwaberge]] (geopen in [[1847]]).
 
[[de:George (Südafrika)]]
245

wysigings