Verskil tussen weergawes van "Jacques Rogge"

76 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
+ Beeld
k ("(c)IOC_Richard-Juilliart_DSC1563.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur Adrignola verwyder is omrede: Permission granted only for one or more Wikimedia projects)
(+ Beeld)
[[Lêer:JacquesRogge(cut image).jpg|thumb|Jacques Rogge (2009)]]
 
 
'''Jacques Rogge''' ([[Gent]], [[2 Mei]] [[1942]]) is 'n [[België|Belgiese]] [[Ortopediese chirurgie|ortopediese chirurg]] en sportbeampte. Hy is tans die agtste president van die [[Internasionale Olimpiese Komitee]] (IOK). Hy woon tans in [[Deinze]], [[België]].
 
 
In [[2001]] volg Rogge vir [[Juan-Antonio Markies van Samaranch]] op as voorsitter van die IOK. Die eerste Spele wat onder sy voorsitterskap plaasvind was die [[Olimpiese Winterspele 2002]] in [[Salt Lake City]]. Tydens die Spele het hy verkies om eerder in die [[Olimpiese dorp]] te bly as in 'n vyfster hotel. As voorsitter kry hy vinnig die bynaam "mineer skoon" vir sy werk teen die gebruik van opkikkers en verbode middels.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Belgiese sportlui|Rogge, Jacques]]