Verskil tussen weergawes van "Chris Chameleon"

125 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Wysigings deur Vetseun teruggerol na laaste weergawe deur 41.240.130.29)
k
|Foto-onderskrif = Chris Chameleon by Mosselbaai, [[Suid-Afrika]], Desember 2006
|Agtergrondkleur = solo
|Geboortenaam = Chris Mulder
|Alias = Chris Chameleon
|Oorsprong = <!-- Gebruik slegs as geen geboortedatum beskikbaar -->[[Suid-Afrika]]
|Geboortedatum = 28 Julie 1971
|Geboorteplek = Johannesburg
|Sterftedatum =
|Sterfteplek =
|Beroep = Musikant
|Genre = [[Volksmusiek]]<br>[[Afrikaans]]
|Tipe stem =
|Logo =
}}
'''Chris Chameleon''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse musiekkunstenaar en akteur. Hy is in Johannesburg gebore op 28 Julie 1971, as Chris Mulder. Hy het in [[1989]] begin optree toe hy die eerste Dalro- Nasionale Akteurskompetisie gewen het. In die volgende vyf jaar het hy in meer as 20 televisiereekse gespeel. Hy was ook die hoofsanger van 'n musiekgroep met die naam Blue Chameleon, waarna hy [[Nederland]] toe is om daar vir 'n teatermaatskappy te werk.
 
In [[1996]] het hy na [[Suid-Afrika]] teruggekeer en twee jaar lank agter die skerms as assistentregisseur gewerk. Aan die einde van [[1997]] het hy weer op die verhoog verskyn, as die voorman van die Monki punk-groep [[Boo!]]. Die groep het baie gewild geword, sowel in Suid-Afrika as in [[Europa]]. Na 800 vertonings in sewe jaar in sewentien lande het hulle egter ontbind.
1

wysiging