Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
geen wysigingsopsomming nie
[[Image:CyclingSA logo.png|thumb|CyclingSA logo]]
Fietsry Suid Afrika (Engels: ''Cycling South Africa''<ref>www.cyclingsa.com</ref> afgekort as CSA) is die Nasionale Federasie wat alle disiplines van fietsry in Suid Afrika beheer en reguleer. FSA is geaffilieer by die [[UCI]]<ref>www.uci.ch</ref> en ook by die Afrika fietsry konfederasie: ''Confederation Africaine de Cyclisme'' (CAC).
 
FSA bedryf die volgende vyf disiplinesdissiplines naamlik:
:*Padfiets
:*Baanfiets
 
== Funksies van FSA ==
Die FSA moet toesien dat die nasionale kampioenskappe vir elke disiplinedissipline jaarliks paasvind, dat die nasionale spanne aangewys word soos en wanneer nodig, dat die nasionale truie ontwerp word en dat elke provinsie (affiliaat) se huis in orde is. FSA het die alleen reg op die Nasionale fietsry titels.
 
Alle fietrsryers moet by FSA registreer d.m.v 'n lisensie. FSA is ook verantwoordelik vir die opleiding van [[Commissaires]] en beamptes soos benodig mag word. Hulle is ook verantwoordelik vir die daarstelling van 'n nasionale fietsry kalendar vir al die disiplinesdissiplines.
 
== Olimpise Spele ==
105 573

wysigings