Verskil tussen weergawes van "Maryland"

91 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
jpg --> svg
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: be-x-old:Мэрылэнд)
(jpg --> svg)
Flag = Flag of Maryland.svg|
Flaglink = [[Flag of Maryland]] |
Seal = MarylandstatesealMaryland-StateSeal.jpgsvg|
Kaart = Map of USA MD.svg |
Bynaam = OldlineOld Line State, Free State, Little America, America in Miniature|
Hoofstad = [[Annapolis]] |
Amptelike tale = ''Geen'' ([[Engels]] ''de facto'') |
}}
 
'''Maryland''' ([[Engels]]: ''State of Maryland'') is 'n deelstaat in die [[Middel-Atlantiese gebied]] van die [[Verenigde State van Amerika]]. Dit was die sewende deelstaat om die [[Grondwet van die Verenigde State]] te bekragtig ([[1787]] in [[Philadelphia]], [[PennsylvaniëPennsilvanië]]). Die hoofstad is [[Annapolis]] en die grootste stad is [[Baltimore]]. Dit het 'n bevolking van omtrent 5,8 miljoen en 'n oppervlakte van 12 407 vierkante kilometer. Maryland word in die noorde deur [[Pennsylvanië]], in die ooste deur [[Delaware]], in die suide deur [[Virginië]], en in die weste deur [[Wes-Virginië]] begrens. Die [[Atlantiese Oseaan]] lê in die suide.
 
Maryland was oorspronklik 'n Britse kolonie, en was een van die dertien kolonies wat teen die Britse kroon opgestaan het.
 
Maryland se byname is ''Old Line State'', ''Free State'', ''Little America'' en ''OldlineAmerica Statein Miniature''. Die deelstaat se leuse is ''Fatti maschii, parole femine'' ([[Italiaans]]: manlike dade, vroulike woorde).
 
[[Lêer:ChesapeakeTidalWetlands.jpg|thumb|left|Getykom van Chesapeake Baai]]