Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
Jack Rose was Suid Afrika se tweede wêreldrekord houer; hy het dit opgestel gedurende 1897 in die 25 myl wedren. Tydens die die Olimpiese Spele van 1912 te Stockholm het Rudolph "Okey" Lewis Suid Afrika se enigste goue medalje gewen in die 320km tydytoets.
 
Greg Minnaar het gedurende 2001 die adraandeafdraande veldwedren (DHI) formaat wêreldkampioen titelwêreldkampioenskap gewen en Burry Stander het gedurende 2009 die onder-23 bergfiets (XCO) formaat wêreldkampioenskap gewen.
 
Robbie Hunter is die eerste Suid Afrikaner wat aan die ''Tour de France'' deelgeneem en ook die eerste Suid Afrikaner wat 'n skof gewenkon hetwen in die toer.
 
==Verwysings==
105 712

wysigings