Verskil tussen weergawes van "Fietsry Suid-Afrika"

k
Greg Minnaar het gedurende 2001 die afdraande veldwedren (DHI) formaat wêreldkampioenskap gewen en Burry Stander het gedurende 2009 die onder-23 bergfiets (XCO) formaat wêreldkampioenskap gewen.
 
Robbie Hunter is die eerste Suid Afrikaner wat aan die ''Tour de France'' deelgeneem het en ook die eerste Suid Afrikaner wat 'n skof kon wen in die toer.
 
==Verwysings==
116 253

wysigings