Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Greg Minnaar het gedurende 2001 die afdraande veldwedren (DHI) formaat wêreldkampioenskap gewen en Burry Stander het gedurende 2009 die onder-23 bergfiets (XCO) formaat wêreldkampioenskap gewen.
 
Robbie Hunter is die eerste Suid Afrikaner wat aan die ''Tour de France'' (2001) deelgeneem het en ook die eerste Suid Afrikaner wat 'n skof kon wen ingedurende die 2007 toer.
 
==Verwysings==
105 870

wysigings