Verskil tussen weergawes van "Christoffel Josephus Brand"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: {{Inligtingskas Ampsbekleër | naam = Sir Christoffel Josephus Brand | beeld = Sir Christoffel Brand00.jpg | beeldonderskrif = | orde = 1ste Speaker van d...)
 
| geboortedatum = 21 June 1797
| geboorteplek = [[Kaapstad]], [[Kaapkolonie]]
| sterftedatum = {{Sterftedatum en ouderdom|11971797|06|21|1875|05|19}}
| sterfteplek = [[Kaapstad]], [[Kaapkolonie]]
| party =
 
Sir '''Christoffel Josephus Brand''', (21 Junie [[1797]], [[Kaapstad]] – 19 Mei [[1875]], Kaapstad), was die ''Eerste Speaker'' van die Kaapse parlement. Hy het regte studeer aan die Universiteit Leyden, Holland, waar hy in [[1820]] sy doktorsgraad verwerf het met 'n tesis wat handel oor die betrekkinge tussen kolonies end die vaderland. Hy keer in [[1821]] terug na die Kaap, praktiseer as advokaat en gee lesings aan die South African College. Nadata hy na vore getree het tydens die Anti-Bandiete-beweging in [[1849]], help hy met die opstel van die grondwet van die [[Kaapkolonie]] en word in [[1854]] Speaker van die nuwe parlement, 'n amp wat hy beklee tot sy bedanking in [[1874]]. Sy seun, [[Jan Brand|Sir J.H. Brand]] het president van die [[Oranje-Vrystaat]] geword.
 
Die dorp [[Ladybrand]] is vernoem na sy vrou, Lady Chatarina Brand.
 
==Bronne==
*''Ensiklopedie van Suidelike Afrika'', Rosenthal, 1967
3 195

wysigings