Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

 
==Bekende Suid Afrikaanse Fietsryers==
Suid Afrika se eerste wêreld kampioenwêreldkampioen was gekroon gedurende 1893 toe [[Laurens Meintjes]] die 100 myl wedren gewen het te Chicago. Hy het voortgegaan en 16 nuwe wêreldrekords opgestel! Hy was Suid Afrika se eerste wêreld kampioen in enige sport.
 
Jack Rose was Suid Afrika se tweede wêreldrekord houer; hy het dit opgestel gedurende 1897 in die 25 myl wedren. Tydens die die Olimpiese Spele van 1912 te Stockholm het Rudolph "Okey" Lewis Suid Afrika se enigsteeertse goue medalje ooit vir fietsry gewen in die 320km tydytoetstydtoets. Sy tyd was 10 hrs. 42 min. 39 sec.
 
[[Greg Minnaar]] het gedurende 2001 die afdraande veldwedren (DHI) formaat wêreldkampioenskap gewen en [[Burry Stander]] het gedurende 2009 die onder-23 bergfiets (XCO) formaat wêreldkampioenskap gewen.
105 643

wysigings