Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie ,  8 jaar gelede
k
Suid Afrika se eerste wêreldkampioen was gekroon gedurende 1893 toe [[Laurens Meintjes]] die 100 myl wedren gewen het te Chicago. Hy het voortgegaan en 16 nuwe wêreldrekords opgestel! Hy was Suid Afrika se eerste wêreld kampioen in enige sport.
 
Jack Rose was Suid Afrika se tweede wêreldrekord houer; hy het dit opgestel gedurende 1897 in die 25 myl wedren. Tydens die Olimpiese Spele van 1912 te Stockholm het Rudolph "Okey" Lewis Suid Afrika se eertse goue medalje ooit vir fietsry gewen in die 320km tydtoets. Sy tyd was 10 hrsure. 42 min. 39 secsek.
 
[[Greg Minnaar]] het gedurende 2001 die afdraande veldwedren (DHI) formaat wêreldkampioenskap gewen en [[Burry Stander]] het gedurende 2009 die onder-23 bergfiets (XCO) formaat wêreldkampioenskap gewen.
105 870

wysigings