Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Bladsyverwydering/Hou"

No edit summary
 
::As hulle die top-10 ranglyste van Finland behaal het, is hulle seker goed genoeg vir hier. Ek sou graag wou dat ons meer kieskeurig wees, maar nou ja. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] ([[Gebruikerbespreking:Anrie|kontak]]) 08:50, 31 Augustus 2009 (UTC)
 
 
==[[Sjabloon:DualLicenseWithCC-BySA-Dual]]==
: Dit klink baie na een van die [[Wikipedia:Argumente om te vermy tydens verwyderingsbesprekings]]. Groete. Anoniem
:: Ek het natuurlik bedoel dat dit nie ensiklopedies relevant is nie, met verwysing na die tekort aan gesaghebbende bronne. Ek het die Tswane-Beeld een verwyder ('n vlugtige verwysing in 'n plaaslike bylaag is nie hier van waarde nie), maar die ander een gehou. Nominasie teruggetrek. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] ([[Gebruikerbespreking:Anrie|kontak]]) 08:16, 14 April 2010 (UTC)
 
==[[Huppel]]==
{{sperdatum|16 Junie 2010}}
{{artikelinfo|Huppel}}
Hoort in Wiktionary - [[Gebruiker:Arnobarnard|Arno]] ([[Gebruikerbespreking:Arnobarnard|kontak]]) 11:34, 2 Junie 2010 (UTC)
* {{hou}} Kan uitgebrei word om die konsep te beskryf soos by [http://en.wikipedia.org/wiki/Leaping]. Baai. Ekke{{paraaf|41.240.128.189}}
* {{kommentaar}} - Bostaande kommentaar is teenstrydig met "Ekke" se aksies - die artikel is inmiddels heeltemal herskryf en dek nou 'n nuwe onderwerp, nl. "spring". Dis nou nie duidelik of enige kommentaar hier nou op "huppel" of "spring" betrekking het nie. Hoe dit ook al sy, ek is ten gunste van die huidige inhoud onder die naam "spring". [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] ([[Gebruikerbespreking:Anrie|kontak]]) 08:11, 14 Junie 2010 (UTC)
: EK verstaan nie mooi wat so teenstrydig is nie (soos op en: moet ''Leaping'' na ''springing'' aanstuur). In elke geval, ek is dankbaar dat dit dalk gehou kan word. Baai. Alweer Ekke.{{paraaf|41.240.128.189}}
 
== [[Gratis]] ==
{{sperdatum|20 Junie 2010}}
{{artikelinfo|Gratis}}
* <s>{{verwyder}} - woordeboekinskrywing.&nbsp;—&nbsp;[[Gebruiker:Adriaan|Adriaan]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan|Bespreking]]&nbsp;•&nbsp;[[Spesiaal:Contributions/Adriaan|Bydraes]]) 20:36, 6 Junie 2010 (UTC)</s>
** {{hou}} - artikel is deur [[Gebruiker:Voyageur|Voyageur]] herskryf en na [[gratisekonomie]] verskuif.&nbsp;—&nbsp;[[Gebruiker:Adriaan|Adriaan]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan|Bespreking]]&nbsp;•&nbsp;[[Spesiaal:Contributions/Adriaan|Bydraes]]) 21:44, 6 Junie 2010 (UTC)
*** Goed om te sien dat ten minste een persoon hier verder as sy neus kan dink. Du so voort Voyageur! Baai. Raai wie?{{paraaf|41.240.128.189}}
 
== [[Duncanstraat, Pretoria]] ==
{{sperdatum|27 Junie 2010}}
{{artikelinfo|Duncanstraat,_Pretoria}}
* {{verwyder}} - noemenswaardigheid word betwis.&nbsp;—&nbsp;[[Gebruiker:Adriaan|Adriaan]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan|Bespreking]]&nbsp;•&nbsp;[[Spesiaal:Contributions/Adriaan|Bydraes]]) 21:52, 13 Junie 2010 (UTC)
* {{hou}} - Dalk nie so bekend soos die [[Champs-Élysées]] in [[Parys]] of [[St Georges Terrace]] in Perth of St Martin's Place in [[Sydney]] nie maar dit is tog 'n hoofroete in daardie deel van [[Pretoria]] en ek vind dit interresant om te weet waar die naam vandaan kom.{{paraaf|RAM}}
* {{hou}} 'n Artikel met 5138 verwysings net in Beeld is mos noemenswaardig, of hoe? Baai. Ekke{{paraaf|41.240.128.189}}
::Nee, nie outomaties nie - die verwysings noem die straat terloops, maar dek in feite ander onderwerpe. 'n Noemenswaardige onderwerp is die ''onderwerp'' van die bronmateriaal. My suster het 31 verwysings in Beeld en my broer 5, maar ek is die laaste persoon wat op 'n artikel vir hulle sal aandring. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] ([[Gebruikerbespreking:Anrie|kontak]]) 08:15, 14 Junie 2010 (UTC)
:::In daai geval sal jy die helfte van die artikels hier saam met ''Duncanstraat'' moet skrap. Nie dat ek regtig omgee nie. Neuk voort! Baai. Alweer ekke.{{paraaf|41.240.128.189}}
* {{hou}} - Daar is tog nuttige informasie in. [[Gebruiker:Hansjoseph|hansjoseph]] ([[Gebruikerbespreking:Hansjoseph|kontak]]) 12:51, 19 Junie 2010 (UTC) (Terloops sal "ekke" asb. ophou om anoniem kommentaar te lewer? As jy nie Man (of vrou) genoeg is om agter jou kommentaar te staan nie, is dit niks werd nie. Groete [[Gebruiker:Hansjoseph|hansjoseph]] ([[Gebruikerbespreking:Hansjoseph|kontak]]) 12:51, 19 Junie 2010 (UTC)
* {{kommentaar}} Ek wil dit net duidelik maak dat ek ook vir die behoud van die artikel is, maar weereens "nuttig" kan nie gebruik word om 'n artikel te behou nie. Ek is seker daar is genoeg bronmateriaal oor die straat - sal dit nog voor die 27ste opsoek. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] ([[Gebruikerbespreking:Anrie|kontak]]) 12:55, 19 Junie 2010 (UTC)