Verskil tussen weergawes van "De Aar"

74 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Die eerste plase is reeds gedurende 1837 opgemeet in De Aar. Een van die plase is De Aar genoem omrede dit 'n sterk ondergrondse wateraar gehad het. Die spoorweg het De Aar gedurende 1881 bereik. Die spoorwegadministrasie het die plaas De Aar gekoop om die rangeerwerf en stasie gebou te huisves. Die dorp - wat eers Brounger-aansluiting genoem was - het uit die stasie ontwikkel.
 
Die elektrifisering van die spoorlyne tussen [[Kaapstad]] en [[Johannesburg]] het beteken dat stoomtreine uitgefaseer word en het De Aar se agteruitgang bewerkstellig.<ref>Op pad in Suid-Afrika, 1995. Bl 311</ref>
 
==Verwyse==
{{References}}
 
== Eksterne skakels ==