Verskil tussen weergawes van "Groot-Visrivier"

65 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Visrivier-Sondagsrivier Oordrag Skema ==
Water oorgedra vanaf die Oranjerivier na die Visrivier via die Oranje-Visrivier tonnel word weggekeer by die Elansdrift keerwal in 'n kanaal wat vir 65km kronkel saam met steil hellings en uitmond in die Klein-Visrivier. Die kanaal vloei deur die Cookhouse tonnel van 13.1 km wat deur die Bosberg sny tussen Cookhouse en Sometset-oos. Die water vloei vir 40km in die Klein-Visrivier tot by die De Mistkraal keerwal. Hier word word die water uitgekeer in die Skoenmakers kanaal (vermoë 22m<sup>3</sup>/s)wat uiteindelik uitmond in die Darlingtondam in die Sondagsrivier.<ref>http://www.dwa.gov.za</ref>
 
[[Cradock]] is 'n beduidende dorp waardeur die Visrivier loop. Die gebied tussen [[Port Elizabeth]] en die Visrivier staan bekend as die ''Sonskynkus''.
 
Ondanks die rivier se naam vind visvang slegs in die dele naby die see plaas en is dit hoofsaaklik vir ontspanningsdoeleiendes. Die rivier is 'n getyrivier vir ongeveer 20km. 'n Gewilde [[kano]]byeenkoms, die [[Visrivier Kanomaraton]], vind jaarliks tussen Cradock en die riviermond plaas.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
[[Kategorie:Riviere in Suid-Afrika]]