Verskil tussen weergawes van "Groot-Visrivier"

Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
k
k
 
== Visrivier-Sondagsrivier Oordrag Skema ==
Water oorgedra vanaf die Oranjerivier na die Visrivier via die Oranje-Visrivier tonnel word weggekeer by die Elansdrift keerwal in 'n kanaal wat vir 65km kronkel saam met steil hellings en uitmond in die Klein-Visrivier. Die kanaal vloei deur die Cookhouse tonnel van 13.1 km wat deur die Bosberg sny tussen Cookhouse en Sometset-oosOos. Die water vloei vir 40km in die Klein-Visrivier tot by die De Mistkraal keerwal. Hier word word die water uitgekeer in die Skoenmakers kanaal (vermoë 22m<sup>3</sup>/s) wat uiteindelik uitmond in die Darlingtondam in die Sondagsrivier.<ref>http://www.dwa.gov.za</ref>
 
[[Cradock]] is 'n beduidende dorp waardeur die Visrivier loop. Die gebied tussen [[Port Elizabeth]] en die Visrivier staan bekend as die ''Sonskynkus''.