Verskil tussen weergawes van "Clanwilliamdam"

1 greep bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Die '''Clanwilliamdam''' is geleë in die Olifantsrivier, Wes-Kaap, Suid-Arika net suid van die dorp Clanwilliam. Die dam is in die 1930's gebou en nadat die wal in die sestig...)
 
k
Die '''Clanwilliamdam''' is geleë in die [[Olifantsrivier]], Wes-Kaap, [[Suid-ArikaAfrika]] net suid van die dorp [[Clanwilliam]]. Die dam is in die 1930's gebou en nadat die wal in die sestigerjare met 6m verhoog is tot 42m het die dam 'n bakmaat van 166.6 miljoen m<sup>3</sup>. Wanneer die dam vol is strek die meer 18km stroomop.<ref>Op pad in Suid-Afrika. 1995. Bl 36</ref>
 
== Verwysings ==