Verskil tussen weergawes van "Saint-Étienne"

2 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
k
k (r2.6.4) (robot Verander: fa:سن‌اتین)
Die dorp was destyds rondom die Groot Kerk (Frans: ''Grande Église'') geleë en deur 'n stadsmuur beskerm. Die ''Tour de la droguerie'' op die huidige ''Place du Peuple'' ("Volksplein") is in die [[16de eeu]] digby die ou stadspoort opgerig.
 
Met die vestiging van nuwe inwoners het die versterkte dorp te klein geraak, en 'n voorstad het ringsombuite die stadsmuur begin uitbrei. Teen die einde van die [[15de eeu]] het die bevolking reeds tot meer as 3 000 mense gegroei.
 
=== Die 16de tot 19de eeu ===