Verskil tussen weergawes van "Parabool"

31 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k (robot Bygevoeg: zh-yue:拋物綫)
 
=== Analitiese meetkundige vergelykings ===
In [[Cartesiese koördinate]] het 'n parabool met 'n as parallel aan die ''y''-as met topunttoppunt (of onderpunt)<!--vertex--> (''h'', ''k''), brandpunt (''h'', ''k'' + ''p''), en direktriks ''y'' = ''k'' - ''p'', waar ''p'' die afstand is van die toppunt (of onderpunt) na die brandpunt is, die vergelyking
 
:<math>(x - h)^2 = 4p(y - k) \,</math>
 
=== Ander meetkundige definisies ===
'n Parabool kan ook gedefinieer word as 'n këlsnitkeëlsnit met [[eksentrisiteit (wiskunde)|eksentrisiteit]] 1. As gevolg hiervan is all parabole soortgelyk. 'n Parabool kan ook verkry word as die [[Limiet (wiskunde)|limiet]] van 'n reeks [[ellips]]e waar een brandpunt by 'n vaste punt gehou word terwyl die ander toegelaat word om arbitrêr ver in een rigting te beweeg. In die sin kan 'n parabool beskou word as 'n ellips wat een brandpunt by [[oneindigheid]] het. Die parabool is 'n [[inverse meetkunde|inverse transformasie]] van 'n [[kardioïed]].
 
'n Parabool het 'n enkele as van reflektiewe [[simmetrie]] wat deur die brandpunt daarvan gaan en reghoekig tot die direktriks daarvan is. Die snydings puntsnydingspunt van die as en die parabool word die toppunt<!--vertex--> genoem. 'n Parabool wat in dreidrie dimensies om die as gedraai word trek 'n vorm wat as 'n[[paraboloïed|omwentelingsparaboloïed]] bekend staan af.
 
Die parabool kom in talle omstandighede in die fisiese wêreld voor.
Anonieme gebruiker