Verskil tussen weergawes van "Tzaneen"

Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (+distrikt)
k
|webwerf=
}}
'''Tzaneen''' (23°50'S 30°10'O WGS84) is 'n dorp geleë in die LetabaMopani-distrik van die [[Limpopo]]-provinsie, [[Suid-Afrika]]. Die omliggende gebied verleen homself na die kweek van gewasse soos piesangs, mango's, lietsjies en avokado's, te danke aan die hoë reënval en subtropiese klimaat.
 
Daar is omtrent 30 000 inwoners in die dorp self, terwyl die syfer so hoog soos 650 000 kan wees binne 'n 30 km radius.