Verskil tussen weergawes van "Groot-Visrivier"

7 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
[[Cradock]] is 'n beduidende dorp waardeur die Visrivier loop. Die gebied tussen [[Port Elizabeth]] en die Visrivier staan bekend as die ''Sonskynkus''.
 
Ondanks die rivier se naam vind visvang slegs in die dele naby die see plaas en is dit hoofsaaklik vir ontspanningsdoeleiendes. Die rivier is 'n getyrivier vir ongeveer 20km. 'n Gewilde [[kano]]byeenkoms, die [[Visrivier Kanomaraton]], vind jaarliks tussen Cradockdie [[Grassridegdam]] en die riviermondCradock plaas.
 
== Verwysings ==