Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Waarom 'n rekening skep?"

Bietjie opdateer en minder persoonlik
 
(Bietjie opdateer en minder persoonlik)
JyNiemand hoef nie [[Spesial:Userlogin|in te teken]] om Wikipedia te lees nie. JyMens hoef nie eens in te teken om artikels te verander op Wikipedia nie — ''enigiemand'' kan [[Wikipedia:Beskermde bladsye|amper]] enige artikel wysig, selfs sonder om in te teken. Iedergeval is die skep van 'n rekening vinnig, gratis en nie-inbrekend, en dis 'n goeie idee om dit te doen, vir baie redes. Wie wil nou nie deel wees van die gemeenskap agter een van die beste, vrye ensiklopedieë op die internet nie?
 
''Nota: om 'n gebruikersrekening te skep op Wikipedia, gaan na [[Spesiaal:Userlogin|die intekenblad]].''
 
== Gebruikersnaam ==
As jymens 'n rekening skep, kies jymens 'n '''[[Wikipedia:Gebruikersnaam|gebruikersnaam]].''' Wysigings wat jymens maak terwyl jymens ingeteken is, word só aan jou'n persoon toegekengekoppel. Dit beteken dat jymens volle krediet vir jou bydraes kry in die bladsygeskiedenis – wanneer jymens nie ingeteken is nie, word slegs joudie [[IP-adres]] opgeteken (hierdie bydraes word gewoonlik "anonieme bydraes" genoem. JyIngetekende kangebruikers ookkan al jouhul bydraes bekyk deur op die "my bydraes"-skakel te kliek wanneer jy ingeteken is.
 
JyElke krygeregistreerde gebruiker het ook jou'n eie ''[[Wikipedia:Gebruikersblad|gebruikersblad]]'' waar jymens meer oor jouself kan skryf. Terwyl Wikipedia nie 'n [[Wikipedia:Wikipedia is nie|tuisbladverskaffer]] is nie, kan jy dit gebruik word om 'n paar beelde te vertoon, meer oor joueie belangstellings te skryf, ensovoorts. Baie gebruikers gebruik hul gebruikersblad om 'n lys van artikels te maak waarop hulle die trotsste is, of om ander inligting vanuit Wikipedia op te teken.
 
Jy kry ook 'n permanente ''besprekingsblad'' waar ander gebruikers met jou (en jy met hulle) kan kommunikeer. Jy word in kennis gestel sodra iemand 'n boodskap op jou besprekingsblad pos. Indien jy 'n eposadres op rekord het sal ander gebruikers jou via epos kan kontak — hierdie funksie is anoniem: die gebruiker wat jou epos weet nooit wat jou adres is nie.
12 721

wysigings