Verskil tussen weergawes van "Venray"

55 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
+
(Nuwe blad: 200px|regs|thumb|Ligging van Venray '''Venray''' (Limburgs: ''Venroj'') is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse...)
 
(+)
[[Lêer:Map - NL - Municipality code 0984 (2009).svg|200px|regs|thumb|Ligging van Venray]]
 
'''Venray''' ([[Limburgs]]: ''Venroj'') is 'n dorp en [[munisipaliteit]] in die [[Nederland]]se provinsie [[Limburg, Nederland|Limburg]], wat grens aan die provinsie [[Noord-Brabant]] en aan die [[Maas]]-rivier, en wat grotendeels in die streek van [[Die Peel]] lê. Die munisipale gebied het sowat 43 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 146 km².
 
== Plekke ==
17 590

wysigings