Verskil tussen weergawes van "Noordoostpolder"

1 greep bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
|oppervlakte =595,41
|hbs =
|bevolking =46 102257
|bevolkingsjaar =131 JanDes. 2010
|bevolkingsdigtheid =100101
|tydsone =[[UTC]] +1
|somertyd =[[UTC]] +2
}}
 
'''Noordoostpolder''' is 'n [[munisipaliteit]] in die [[Nederland]]se provinsie [[Flevoland]]. Die munisipale gebied het sowat 46 000 inwoners (20102011) en 'n oppervlakte van 595 km². [[Emmeloord]] is die administratiewe setel van die munisipaliteit. Die Noordoostpolder is in 1942 drooggelê en die munisipaliteit is in 1962 gestig. In 1986 word die Noordoostpolder van die provinsie [[Overijssel]] by die nuut gestigte provinsie Flevoland gevoeg.
 
Die voormalige eiland [[Schokland]] lê nou in die Noordoostpolder. Die voormalige eiland [[Urk]] is 'n munisipaliteit op sy eie, en behoort nie tot die Noordoostpolder-munisipaliteit nie.
17 590

wysigings