Verskil tussen weergawes van "Johannes Stegman Kunsgalery"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: == Johannes Stegman Kunsgalery == Die Johannes Stegman Kunsgalery is 'n galery op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat. Elke jaar word daar verskeie tydelike kunsuitstallings...)
 
== Johannes Stegman Kunsgalery ==
Die Johannes Stegman Kunsgalery is 'n galery op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein. Elke jaar word daar verskeie tydelike kunsuitstallings gehou. Elke uitstalling het ook 'n openingsfunksie waartydens gassprekers, kunstenaars en kunshistorici genooi word as sprekers.
 
Mnr. Arrie Kuijers is tans kurator van die Johannes Stegman Kunsgalery. Verskeie Beeldende Kunste-studente asook studente in Kunsgeskiedenis wat 'n goeie algemene kennis van en liefde vir beeldende kunste het, word as galery-assistente aangestel.
Anonieme gebruiker