Verskil tussen weergawes van "Nord-Pas-de-Calais"

19 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
}}
 
'''Nord-Pas-de-Calais''' ([[Afrikaans]]: "Noord en Seestraat-van-Calais") is die mees noordelike van [[Frankryk]] se 2627 [[Franse geweste|administratiewe geweste]] (''régions'') en bevat die [[département]]s [[Nord]] en [[Pas-de-Calais]] met 'n oppervlak van 12 414 vierkante kilometer en vier miljoen inwoners (of sowat sewe persent van die totale Franse bevolking). Die administratiewe hoofstad (prefektuur) is [[Lille]]. Die gewes is die tweede grootste metropolitaanse gebied in die land na [[Parys]], en meer as 80 persent van sy bevolking woon in stedelike gebiede.
[[Lêer:France cap gris nez sb.jpg|thumb|left|250px|'n Uitsig oor Kaap Gris-Nez]]
Die gewes het 'n ryk kulturele erfenis as 'n vrugbare streek in die grensgebied van Frankryk en [[Vlaandere]] met welvarende ambagte en nywerhede, maar eeue lank is dit ook 'n omstrede gewes met 'n lang lys van oorloë en slagte, wat van die antieke [[Gallië|Galliese]] tydperk tot by die [[Tweede Wêreldoorlog]] strek.
17 590

wysigings