Verskil tussen weergawes van "Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan"

+
(sjab)
(+)
[[Lêer:Îles éparses.svg|400px|regs|thumb|Die Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan]]
 
Die '''Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan''' ([[Frans]]: ''îles Éparses'' of ''îles Éparses de l’océan Indien'') is vyf baie klein en onbewoonde [[Frankryk|Franse]] [[eiland]]e in die [[Indiese Oseaan]], wat sedert 2007 as die vyfde [[distrikt]] tot die [[Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede]] behoort. Hierdie eilande het 'n gesamentlike oppervlakte van 44 km² en lê gegroepeer rondom die eiland van [[Madagaskar]].
 
Die eilande is:
* [[Juan de Nova-eiland]] (Île Juan-de-Nova)
* [[Tromelineiland]] (Île Tromelin)
 
 
{{Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede}}
17 590

wysigings