Verskil tussen weergawes van "Sishen-Saldanha-spoorlyn"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Die '''Sishen-Saldanha Spoorlyn''' is gebou as 'n swaarvrag spoorlyn om ystererts van die myne by Sishen na Saldanhahawe te vervoer. Die lengte van die spoorlyn is 861km. Die spoo...)
 
Die '''Sishen-Saldanha Spoorlyn''' is gebou as 'n swaarvrag spoorlyn om ystererts van die myne by [[Sishen]] na [[Saldanha]]hawe te vervoer. Die lengte van die spoorlyn is 861km. Die spoorlyn is in 1976 voltooi. Die spoorlyn is ge-elektrifieeerd (50kV Wisselstroom).
 
'n Kombinasie van diesel-elektriese eenhede trek treine met tot 216 trokke met kapasiteit van 85-100 ton. Die kapasiteit van die spoorlyn is tans 41 miljoen ton per jaar. <ref{>www.transnet.co.za}</ref>
 
==Verwysings==