Verskil tussen weergawes van "Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan"
Bygewerk
(+ Infobox)
(Bygewerk)
{| border=1 align=right cellpadding=4 cellspacing=0 width=300 style="margin: 0 0 1em 1em; background: #f9f9f9; border: 1px #aaaaaa solid; border-collapse: collapse; font-size: 95%;"
|+'''Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan'''
'''îlesÎles Éparses de l’océan Indien''' ([[Frans]])
| style="background:#efefef;" align="center" colspan=2 |
| align="center" colspan=2 | ''Nasionale leuse: Liberté, égalité, fraternité''
| align=center colspan=2 style="background: #ffffff;" | [[Lêer:ÎlesIles éparseseparses de l'ocean Indien.svg|240px|Die liggingLigging van die Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan]]
Die liggingLigging van die Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan
| align=center colspan=2 style="background: #ffffff;" | [[Lêer:Îles éparses.svg|240px|Kaart van die Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan]]
Kaart van die Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan
| '''[[Amptelike taal|Amptelike tale]]'''
Die '''Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan''' ([[Frans]]: ''îles Éparses'' of ''îles Éparses de l’océan Indien'') isbestaan uit vyf baie klein en onbewoonde [[Frankryk|Franse]] [[eiland]]e in die [[Indiese Oseaan]], wat sedert 2007 as die vyfde [[distriktdistrik]] tot die [[Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede]] behoort. Hierdie eilande het 'n gesamentlike oppervlakte van 44 km² en lê gegroepeer rondom die eiland van [[Madagaskar]].
Die vyf eilande is:
* [[Bassas da India]] (Île Bassas-da-India), atol; van [[Madagaskar]] geëis.
* [[Europa-eiland]] (Île Europa), atol; van [[Madagaskar]] geëis.
* [[Glorioso-eilande]] (Îles Glorieuses), atol; van die [[Comore-eilande]] en [[Seychelle]] geëis.
* [[Juan de Nova-eiland]] (Île Juan-de-Nova), eiland; van [[Madagaskar]] geëis.
* [[Tromelineiland]] (Île Tromelin), eiland; van [[Madagaskar]] en [[Mauritius]] geëis.
{| class="wikitable sortable"
! [[Atol]]/[[Eiland]]
! Stasie-
personal
! [[Lagoon]]
km²
! [[Eksklusiewe Ekonomiese Sone|EES]]
km²
! Koördinate
|- style="background: #FFF;"
| [[Glorioso-eilande]]||align="right"| 11 ||align="right"| 4,3 ||align="right"| 29,6 ||align="right"| 48 350 || {{Koördinate|11|34|37|S|47|17|46|E}}
|- style="background: #FFF;"
| [[Juan de Nova-eiland]]||align="right"| 14 ||align="right"| 4,8 ||align="right"| - ||align="right"| 61 050 || {{Koördinate|17|3|14|S|42|43|21|E}}
|- style="background: #FFF;"
| [[Bassas da India]]||align="right"| - ||align="right"| 0,2 ||align="right"| 79,8 ||align="right"| 123 700 || {{Koördinate|21|28|34|S|39|40|46|E}}
|- style="background: #FFF;"
| [[Europa-eiland]]||align="right"| 12 ||align="right"| 28 ||align="right"| 9 ||align="right"| 127 300 || {{Koördinate|22|21|48|S|40|21|48|E}}
|- style="background: #FFF;"
| [[Tromelineiland]]||align="right"| 19 ||align="right"| 0,8 ||align="right"| - ||align="right"| 280 000 || {{Koördinate|15|53|25|S|54|31|23|E}}
|- style="background: #CCC;" class="sortbottom"
| '''Totaal''' ||align="right"| 56 ||align="right"| 38,1 ||align="right"| 118,4 ||align="right"| 640 400 ||
{{Saadjie}}
{{Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede}}
[[Kategorie:Eilande in Indiese Oseaan]]
[[Kategorie:Eilande van Afrika]]
[[Kategorie:Onbewoonde eilande]]
[[Kategorie:Omstrede gebiede]]
[[Kategorie:Franse Suidelike Gebiede]]