Verskil tussen weergawes van "De Rust"

2 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: ''De Rust'' is klein dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë aan die suidelike ingang van Meringspoort op die N12. De Rust is in 1900 gestig o...)
 
k
'''De Rust''' is klein dorpie in die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Dit is geleë aan die suidelike ingang van [[Meringspoort]] op die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]]. De Rust is in 1900 gestig op die plaas De Rust waaravn die eerste eienaar J.P. Meiring was na wie Meiringspoort vernoem is. Die naaste groot dorp is [[Oudtshoorn]] 35km wes van De Rust. Ongeveer 5km suidoos van De Rust word die [[Olifantsrivier]] in die [[Stompdrifdam]] opgedam.<ref>Op pad in Suid-Afrika. 1995</ref>
 
==Verwysings==
110 284

wysigings