Verskil tussen weergawes van "Waenhuiskrans"

4 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
Rol weergawe 776743 deur 114.73.153.109 (bespreek) terug.
(Rol weergawe 776743 deur 114.73.153.109 (bespreek) terug.)
'''Arniston''' is 'n kusdorpie aan die [[Indiese Oseaan]] in die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Die dorpie is vernoem na die ''HMS Arniston'' wat op 30 Mei 1815 hier gestrand het. Slegs ses van 378 persone aan boord het oorleef. Amptelik is die dorp se naam [[Waenhuiskrans]] na aanleiding van 'n grot soos 'n waenhuis so 2km suid van die dorp. Arnoston is 'n gewilde visvangplek.<ref>Op pad in Suid-Afrika. 2010</ref>
 
==Verwysings==
5 652

wysigings