Verskil tussen weergawes van "Weskus-distriksmunisipaliteit"

Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
k
update
k
k (update)
|tale=[[Afrikaans]], [[Xhosa]], [[Engels]]
|area=31 101
|beeld_ligging=Map_of_the_Western_Cape_with_West_Coast_highlighted_(20062011).svg
}}
 
[[Lêer:Map_of_the_West_Coast_district_with_local_municipalities_labelled_(20062011).svg|thumb|right|300px]]
Die '''Weskus-distriksmunisipaliteit''' is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die [[Wes-Kaap]]. Die setel van die munisipaliteit is in [[Moorreesburg]]. Die meeste mense in die munisipaliteit praat [[Afrikaans]]. Die munisipaliteit se kode is DC1.