Verskil tussen weergawes van "Garies"

59 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
}}
 
'''Garies''' is 'n dorpie in [[Namakwaland]] aan die voet van die [[Kamiesberg]], sowat 46 km suid van [[Kamieskroon]] en 146 km noordwes van [[Vanrhynsdorp]]. Die dorp het 'n hotel en 'n brandstofvulstasie asook 'n hoërskool en 'n laerskool (laasgenoemde in die buurt Mooi-uitsig). Dit is die dienssentrum van 'n welvarende skaapboerderygebied. Die [[N7 (Suid-Afrika)|N7]] nasionale pad gaan deur Garies.
 
==Geskiedenis==