Verskil tussen weergawes van "Astronomiese eenheid"

geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: nl:Astronomische eenheid)
'n '''Astronomiese eenheid''' (AE, Engels: AU) is die gemiddelde afstand tussen die [[aarde]] en die [[son]]. Een astronomiese eenheid is ongeveer gelyk aan 150 miljoen [[kilometer]]. Die mees onlangse meting gee die presiese waarde as: 149&nbsp;597&nbsp;870&nbsp;691 meter (foutfaktor is ± 6 meter) <ref>[http://www.bipm.org/utils/common/pdf/si_brochure_8_en.pdf The International System of Units (SI), 8th edition, 2006]</ref>. Hierdie maat word in [[astronomie]] gebruik om afstande in die ruimte aan te dui.
 
==Voorbeelde==
Anonieme gebruiker