Verskil tussen weergawes van "Outeniekwaberge"

116 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Op 1 583 m lê die hoogste punt, Cradockpiek, in Outeniekwa. Net agter die dorp [[George]] lê Georgepiek en Van Dalenspiek. Die droë [[vallei]] tussen die Outeniekwaberge en die [[Swartberg]] staan bekend as die [[Klein-Karoo]]. Deur 'n poort in die berge by Herbertsdale kom die [[Gouritsrivier]] die kusstreek binne om by die strandoord Gouritsriviermond in die see te loop. Tussen die berge en die kus lê die [[Tuinroete]].
 
Denneplantasies is op die laer hellings van verskeie dele aangeplant. Die Outeniekwa- en die [[Robinsonpas]] verbind die kusstreek met die agterliggende binneland. OuteniekwaDie is 'n woord[[Montagupas]], wat stamGeorge uitmet die Khoi[[Klein-taleKaroo]] enverbind volgensis oorleweringeen betekenvan ditdie "manoudste belaaipasse metin heuning"die Outenikwaberge.
 
Outeniekwa is 'n woord wat stam uit die Khoi-tale en volgens oorlewering beteken dit "man belaai met heuning".
 
==Sien ook==
112 602

wysigings