Verskil tussen weergawes van "Ewenaar"

1 greep verwyder ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: map-bms:Khatulistiwa)
k
Die spoed as gevolg van die wenteling van die aarde om sy eie as, is die vinnigste by die ewenaar, ongeveer 1670 km/h. By die pole is hierdie spoed die stadigste, 0 km/h. Die wind waai egter nie harder of vinniger by die ewenaar nie, aangesien die atmosfeer van die aarde net so vinnig saamdraai.
 
Die [[son]] is twee keer per jaar in 'n posisie regoor die eweneaarewenaar. Gebiede wat op die ewenaar lê is ook baie warm en het nie onderskeidelike seisoene soos gebiede meer Noord of Suid nie, alhoewel daar wel onderskei tussen droë en nat tydperke gemaak word. Die krag van die son is op sy sterkste by die ewenaar.
 
Die presiese ligging van die ewenaar is vir die eerste keer in die 18de eeu bepaal deur 'n Franse ekspedisie onder leiding van [[Charles Marie de La Condamine]]. Hy wou met die ekspidisie bewys dat die aarde by die pole afgeplat is.
22 781

wysigings