Verskil tussen weergawes van "N9 (Suid-Afrika)"

56 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
==Middelburg en verder==
Agtien kilometer na Middelburg skei die [[N10 (Suid-Afrika)|N10]] en die N9 - net voor Carlton Hoogtes. Die N10 gaan noordwes en die N9 hou noordwaarts en gaan die [[Noord-Kaap]] binne. Nog 18km verder en die N9 hou verby [[Noupoort]] en sluit 55km later by die [[N1 (Suid-Afrika)|N1]] aan. Dit gebeur ongeveer 1km voor Colesberg. Die N9 het nou sy einde bereik.
 
==Sien ook==
[[Nasionale paaie in Suid-Afrika]]<br />
 
 
{{Suid-Afrikaanse Nasionale Paaie}}